4=Klik hier om die Registrasie kode te koop 5=Wagwoord is foutief. Probeer weer asseblief. 6=Sleutel Program-toegangskode in. 7=Sleutel Toegangs-wagwoord in asseblief. 28=Fout 29=Laaste stelsel Fout: 30= 31=fout %X. 32=daar is nie nie genoeg geheue of ander bronne beskikbaar vir die beheerstelsel. 33=die betrokke leêr kon nie gevind word nie. 34=die betrokke punt kon nie gevind word nie. 35=die .exe leêr is ongeldig. 36=toegang tot die betrokke leêr is deur die beheerstelsel geweier. 37=die leêr naam assosiasie is onvolledig of ongeldig. 38=die DDE transaksie kon nie voltooi word nie, omdat ander DDE transaksies nog in proses is. 39=die DDE transaksie het misluk. 40=die DDE transaksie kon nie voltooi word nie, omdat die versoek verwerkingstyd oorskry is. 41=die betrokke DDL kon nie gevind wrd nie. 42=daar is geen toepassing met die tipe leêr ge-assosieer nie. 43=onvoldoende geheue om transaksie te voltooi. 44=n 'sharing' oortrede het plaasgevind. 45=Onbekende Fout. 46=Rakende 47=Foutiewe Wagwoord. Probeer weer asseblief. 48=Wil jy die Toegangs-wagwoord verwyder? 50=Ou Toegangswagwoord kan nie verwyder word nie. 52=Verskaf asseblief n nuwe wagwoord, of verwyder die bevestigings wagwoord. 53=Bevestig asb. die nuwe Wagwoord. 54=Die Wagwoord is nie bevestig nie. 56=Nuwe Toegangs-wagwoord kan nie gestel word nie. 58=Verander Toegangs-wagwoord 59=Verskaf asb. jou huidige Wagwoord asook 'n nuwe een.\nOm die Wagwoord te verwyder, laat die laaste twee bokse leeg. 60=<<< Opera Wagwoorde >>> 61=Welkom tot die "Passcape Opera Wagwoord Recovery Wizard" 62=Hierdie Towenaar herwin verlore of vergete Opera wagwoorde.Die volgende tipes wagwoorde word ondersteun: selfvoltooi info, selfvoltooi wagwoorde en e-pos wagwoorde. 63=Om aan te gaan,Klik op 'Volgende'. 64=Kies asb. 'n herwin modus: 65=OUTOMATIESE STAFFIE - herwin Opera selfvoltooi wagwoorde 66=OUTOMATIESE POS - herwin Opera e-pos wagwoorde 68=Meer inligting... 69=Rapporteer 'n foutReport a bug 70=Verskaf terugvoer 71=Beveel die produk aan 72=Registrasie 73=Help 74=Rakende die Program 75=Stel/verander 'n toegangs-kode wagwoord 76=Kyk na die Program-staat 77=Koop 78="listview header control" is nie beskikbaar nie 79=Geskep deur %s 80="listview" teks is nie beskikbaar nie 81=Geskep deur 82=Onvoldoende geheue 84=Register leêr kan nie gelees word nie. 116=Staat leêr kan nie gelees word nie. 117=Dryf 118=onbekend 119=verwyderbaar 120=Dryf %s(%C:\\) - onverwyderbaar, %s, %lu Mb beskikbaar 121=netwerk 122=CD-ROM 123=RAM skyf 124=Windows dir 125=Stelsel dir 126=Tydelike dir 127=Profiel dir 128=Program dir 129=Program naam 130=Program grootte 131=Staat ge-open 132=Staat gesluit 133=Opera Wagwoord Herwinning per hand(stap 2 van 3) 134=Spesifiseer die volledige roee na die Opera program leêr. Alle betrokke velde sal outomaties ingevul word. Neem kennis, dat hierdie leêr dalk onder die gebruikersprofiel gevind kan word.. 155=Ou Register leêr kan nie verwyder word nie 156=Register leêr kan nie gelees word nie 157=Geen konneksie met register 158=Betrokke leêr kan nie vanf tydelike gids verwerk word nie. 159=Onmoontlik om Tydelike Gids te skep. 160=Gebruiker's SID is onbeskikbaar 161=SetSecurityDescriptorDacl het misluk. 162=SetSecurityDescriptorOwner het misluk. 163=Die Administrator kan nie as eienaar van die leêr gestel word nie. Bestaan hierdie Leêr? 164=SetFileSecurity het misluk 165=Fout met toekenning van geheue vir SD 166="process token" kan nie ge-open word nie 167="specified privilege" kan nie opgesoek word nie 168="token privileges" kan nie verstel word nie 169="registry key access" kan nie gelees word nie 170="registry key access" kan nie verander word nie 185=Ontsyferde Opera wagwoorde 187=Regs-klik op lys-houer om die konteks opgawe te sien. Klik op 'n om die lys daarvolgens te sorteer. 200=Rapporteer 201=Besigtig as 'n teks leêr 202=Besigtig as 'n HTML leêr 203=Besigtig as 'n Excel leêr 204=Teks leêr kan nie gelees word nie. Laaste Fout: 205=Teks leêr kan nie geskep word nie 206=Tydelike leêr kan nie geskep word nie 207=HTML kan nie gelees word nie. Laaste Fout: 208=HTML leêr kan nie geskep word nie 209=Excel kan nie gelees word nie. Laaste Fout 211=Excel leêr kan nie geskep word nie 212=Data kan nie na Nota-blad gekopieer word nie 213=Teks is na Nota-blad gekopieer 214=leêr kan nie geskep word nie 215=Leêr kann ie geskryf word nie 253=Konteks Lys 254=Besigtig Teks leêr 255=Besigtig HTML leêr 256=Kopieer lys na Nota-leêr 257=Stoor lys na leêr 269=Teks verslag kan nie geopen word nie.Laaste Fout: 270=Teks verslag kan nie geskryf word nie 271=Teks verslag kan nie geskep word nie. 272=HTML verslag kan nie geopen word nie. Laaste Fout: 273=HTML verslag kan nie geskryf word nie 274=HTML verslag kan nie geskep word nie. 275=Punt kan nie geopen word nie. Laast Fout: 339=Program Toegangs-wagwoord word nou gestel 340=Stel 'n Program Toegangs-wagwoord om te verhoed dat ongemagtigde persone die program gebruik. 341=Hertik assebblief die nuwe wagwoord in beide velde 342=Verskaf asb. n wagwoord of verwyder bevestigings wagwoord 343=Bevestig asb. jou Wagwoord 344=Die Wagwoord is nie bevestig nie 345=Die verslag word nou saam gestel 346=Die nuwe Toegagangs wagwoord kan nie gestel word nie. 347="cache data" word saam gestel...\n\nWees asb. geduldig. Maak so lank koffie! 348=Besigtig die Progam Staat 349=Kies eers die staat datum/titel. 350=Onbekend 351=Tyd 352=Boodskap 353=Een tree terug 354=Klik om voort te gaan 355=Totsiens 356=&Totsiens 357=&Volgende >> 358=<< &Vorige 359=&Verslag 360=&Kopieer 361=&Stoor 362=&Verander 363=Data word nou gestoor 365=Lisensie informasie: 366=Geregistreerd in die naam van: 367=Informasie en Kontakte: 368=Tuisblad: 369=E-pos: 370=Koop: 372=Wag asseblief... 373=Hierdie proses mag n rukkie neem. Wees geduldig of maak koffie... 374=Program Toegangswagwoord 375=Huidige Wagwoord: 376=Nuwe wagwoord: 377=Bevestig nuwe wagwoord: 378=Verskuil karakters terwyl ek tik 379=Die Program Toegangswagwoord is nodig 380=Toegangs wagwoord 381=Besoek Passcape se tuisblad 382=&Nog... 383=Aktiveer staat-houding 400=Opera program leêr 401=Klik 'Volgende' om Opera wagwoorde te ontsyfer en te besigtig 404=OPR - onstyferde Opera wagwoorde 407=Program Toegangswagwoord 408=Toegangswagwoord: 409=Bevestig wagwoord: 410=Program staat 411=Staat datum/titel 412=Interaksie taal 413=Daar was n fout met die instel van die nuwe taal 414=Verkose taal kan nie gelaai word nie. Standaard taal sal gebruik word. 415=Lys van beskikbare tale 416=Towenaars modus 417=Aktiveer/De-aktiveer program staathouding 418=Besoek die Passcape tuisblad 419=Konteks Lys 441=Registrasie 442=Sleutel asb. jou registrasie kode in... 443=Registrasie informasie 444=Jou Naam (opsioneel): 445=Registrasie kode: 446=Sleutel die registrasie-kode in presies soos dit in die registrasie e-pos voorkom. As jy enige probleme ervaar gedurende die registrasie proses, verwys asb. na die program help. 447=&Registreer 448=Die kode wat jy ingesleutel het is ongeldig. Probeer weer asseblief. 449=Dankie dat jy die program geregistreer het! 450=GEREGISTREERDE VOLLEDIGE WEERGAWE 451=ONGEREGISTREERDE DEMONSTRASIE WEERGAWE 452=Die kode kan nie gestoor word nie. Kontak asb. die tegniese ondersteunings departement. 460=Voeg nuwe Opera by 461=Volledige ruitverwysing na die Opera program leêr 462=Besigtigas 'n teks, html of excel verslag 463=Kopieer Teks is na Nota-blad 464=Stoor Lys na n leêr 467=Regs Klik om konteks lys oop te maak 468=Slegs beskikbaar in die geregistreerde weergawe. 469=Sleutel asb. die program registrasie kode in. 471=Skakel om na 472=Skakel om van 473=Skakel geselekteerde item(s) om 474=Skakel alle items om 480=Program Hulp leêr kon nie geopen word nie. Laaste Fout: 481=Nog... 484=Die standaard bladleser kon nie geopen word nie. Laast Foute: 495=Alle leêrs (*.*)|*.*|| 499=Kopieer ruitverwysing na Nota-blad 500=Kopieer wagwoord na Nota-blad 501=Open ruitverwysing 562=Data word opgesoek... 563=Wagwoorde word ontsyfer... 570=OPR - Opera outo-voltooi wagwoorde "per hand" modus 571=OPR - Opera epos wagwoorde "per hand" modus 572=Per hand Staffie- ontsyfer Opera se outovoltooi wagwoorde per hand 573=PER HAND EPOS- onstyfer Opera se epos wagwoorde per hand 574=Weg na die e=pos opsie leêr(accounts.ini) 575=Spesifiseer die volledige weg na die ""Mail\\accounts.ini"" leêr 576=Volledige weg na die 'wand.dat' leêr 577=Weg na die leêr waar outovoltooi wagwoorde gevind kan word (wand.dat) 578=Volledige weg na die 'opcert6.dat' leêr 579=Weg na die leêr waar Meester wagwoord gevind kan word (opcert6.dat) 580=Volledige weg na die operaprefs.ini (opera6.ini) leêr 581=Weg na die leêr waar die Opera hoof opstel leêr gevind kan word (operaprefs.ini, opera6.ini) 583=Gevorderde opsies (Net vir Kenners!) 584=Aktiveer Gevorderde Opsies 585=Die Meester wagwoord is ge-Aktiveer 586=Die Meester wagwoord is ge-Deaktiveer 587=Een van die nodige leêrs kon nie gevind word nie 588=OPR - Meester Wagwoord word benodig 589=Opera databasis so opgestel dat dit n wagwoord benodig (ook bekends as die Meester Wagwoord). Sonder hierdie wagwoord is dit nie moontlik om die data te ontsyfer nie!. 590=Meester Wagwoord 591=Meester wagwoord kan nie gestoor word nie 592=Sleutel asb die Meester wagwoord in 593=Geen Foute 594=Ongeldige data 595=Die wagwoord leêr kon nie gelopen word nie 596=Die wagwoord leêr kon nie gelees word nie 597=Item is leeg 598=Item is korrup 599=Lee enkrispie sleutel 600=Enkripsie sleutel is korrup 601=Hierdie item het geen data 602=Hierdie item se data is korrup 603=Algemene Ontsyferings Fout 604='n Uitsondering sonder hantering het plaasgevind 605=Onbekende Fout 606=Data kan nie gelees word nie. Laaste Fout: %s. 607=Data kan nie ontsyfer word nie. Laaste Fout: %s. 608=URL 609=veld %d 610=Teken In 611=Wagwoord 612=Opera profiel leêr 613=Jammer, 'n onverwagte fout het voorgekom. P{robeer asb. die 'per hand' modus of kontak die tegniese ondersteuning ouens. 614=Die Opera profiel leêr kon nie op jou rekenaar gevind word nie:( Oorweeg die 'per hand' onstyferings modus.) 615=DIe Opera outovoltooi data van'%s'kon nie ontsyfer word nie. Laaste Fout: %s. 616=Totale Inskrywings: %d 617=Rekening Naam 618=E-pos 619=Server 620=Inteken 621=Wagwoord 622=Inkomende 623=Uitgaande 624=Rekening tipe 625=Van die wagwoorde was nie ontsyfer nie 626=Ongeldigedata 627=Onbekende databasis formaat 628=Wag asseblief... 629=Kanselleer 630=Besig om na die Opera leêrs te soek 631=Jou rekenaar word deurgekyk...\n\n Wees asseblief geduldig. 632=Die Meester wagwoord is ongeldig. Wil jy voortgaan? 633=Meester wagwoord bevestigings fout. Laaste Fout: %s. Wil jy voortgaan? 634=Fout: Opera wagwoord leêr kon nie gevind word nie 635=ontsyfering bevestiging het misluk 636=Die Meester wagwoord is kon nie gestel word nie. Laaste Fout: %s. Wil jy voortgaan? 637=WAARSKUWING: Opera opstellings leêr kon nie gevind word nie 638=Fout: Opera Meester Wagwoord leêr kon nie gevind word nie 639='n Gedeelte van die data kon nie ontsyfer word nie, of was foutief ontsyfer. 640=Data kan nie ontsyfer word nie. Laaste Fout: %s.\n Jy kan steeds die 'smart force' metode gebruik.Alle onsyferde data sal vertoon word soos dit in die databasis gestoor is (string-by-string).Van die data sal egter nie ontsyfer word as die Meester wagwoord ongeldig is nie. Wil jy probeer? 641=Data ontsyfering het misluk. Jammer... 642=Stoor ontsyferde data 643=Die data kon nie gestoor word nie. 644=Data is suksesvol na leêr geskryf. 645=Daar was 'n fout met die bevestiging van die Meester Wagwoord. Laaste Fout: %s. 646=Die Meester wagwoord is ongeldig. Wagwoorde sal nie ontsyfer word nie. 647=Die Meester Wagwoord kan nie gestel word nie. Last Fout: %s. Wagwoorde sal nie ontsyfer word nie. 648=Ruitverwysing kan nie geopen word nie. Laaste Fout: 649=databasis leêr formaat word nie ondersteun nie 650=Opera wortel leêr 651=Ini leêrs (*.ini)|*.ini|Alle leêrs (*.*)|*.*|| 652=Data leêrs (*.dat)|*.dat|Alle leêrs (*.*)|*.*|| 653=Laai n program skakeling taal af 654=Ek wag vir n verbinding... 655=Laai-af 656=Kanseleer 657=Gebruik die muis + Ctrl of Shift virr meervoudige seleksies 658=Taal 659=Weergawe 660=Outeur 661=Kies 'n taal om af te laai 662=Jammer, daar is geen taal skakeling leêrs beskikbaar vir hierdie program nie. 663=Taal %s word getoets... 664=Besig om met server te skakel... 665=Taal definisie leêr was nie beskikbaar nie. Probeer asb. later weer 666=Besig om met server te skakel... 667='n Fout het voorgekom met die stoor van die leêr 668=Een of meer taal leêrs is nie afgelaai nie. 669=%s: %d Kb lees, %0.1f Kb/s 670=%s: %d bytes gelees 671=skakel gasheer... 672=host resolved 673=Besig om met server te skakel... 674= versoek is gestuur 675=besig om versoek te stuur... 676=verbind 677=Antwoord word ontvang 678=Antwoord is ontvang 679=Verbinding word gesluit 680=Verbinding is gesluit 681=Versoek afgehandel 682=VERSKEIE- kies een van die kombinasie boks hieronder 683=Opera Disk Cache Verkenner 684=Opera Leêr Geskiedenis Verkenner 685=Opera Gunstelinge Verkenner 686=Opera Ingetikte URLs 687=Ekstra Towenaar modusse 688=OPR - Disk Cache Verkenner opsies 689=OPR - Leêr Geskiedenis Verkenner opsies 690=OPR - Gunstelinge Verkenner opsies 691=OPR - Ingetikte URLs opsies 692=Opera Disk Cach Verkenner (stap 2 van 3) 693=Opera Leêr Geskiedenis Verkenner (stap 2 van 3) 694=Opera Gunstelinge Verkenner (stap 2 van 3) 695=Opera Ingetikte URLs (stap 2 van 3) 696=Opera cache indeks leêr(dcache4.url) 697=Opera geskiedenis bergings leêr (vlink4.dat) 698=Opera gunstelinge bergings leêr (bookmarks.adr/opera6.adr) 699=Opera outovoltooi URLs bergings leêr (typed_history.xml/opera.dir) 700=Spesifiseer asb. die volledige ruitverwysing na die Opera disk cache indeks leêr (dcache4.url by default) 701=Spesifiseer asb. die volledige ruitverwysing na die Opera geskiedenis bergings leêr (vlink4.dat by default) 702=Spesifiseer asb. die volledige ruitverwysing na die Opera gunstelinge bergings leêr (bookmarks.adr/opera6.adr by default) 703=Spesifiseer asb. die volledige ruitverwysing na die Opera autocomplete URLs bergings leêr (typed_history.xml/opera.dir by default) 704=Opsies: 705=disk cache grootte = %d Kb 706=maksimum aantal items in geskiedenis = %d 707=maksimum aantal items in Ingetikte URLs = %d 709=OPR - Disk Cache Verkenner 710=Besigtig Opera cached leêrs 711=Klik die regter muisknoppie op die lys om die konteks lys op te roep 712=Opera disk cache grootte 713=Kb 714=Mb 715=Dokument 716=Cache geskep 717=LAaste keer wat die cache gebruik was 718=Cached leêr naam 719=Hoeveelheid spasie wat Opera gebruik om URL cached leêrs te berg 720=Interne Fout. Kontak die tegniese ouens. 721=Cache enumeration mislukkig. Laaste Fout: %s. 722=Maak n ruitverwysing oop 723=Verwyder alle items 724=Maak oop 725=Geen items kon gevind word 726=Daar gaan %d toevoegings verwydre word. Wil jy voort gaan? 727=Data word verwyder...\n\nGeduld!!! 728=Opera cache toevoegings word opgesom 729=Dokument geskep 730=Dokument grootte 731=data kon nie gevind word nie 732=Cache Opera dokumente 733=Cache Opera beelde 734=Cache ander data 735=Open vanaf Opera cache 736=Die gespesifiseerde leêr kon nie gevind word nie 737=Fout: een van die nodige leêrs kon nie gevind word nie 738=OPR - Stoor Geskiedenis Verkenner 739=Besigtig die mees onlangs plekke Opera besoek het 740=Maks. aantal items in die geskiedenis 741=Besigtig leêrs wat deur Opera gelaai is 742=Laas gebruik 743=Titel 744=Maks. aantal items in Opera se geskiedenis 745=Opera geskiedenis leêr kan nie gelees word nie 746=Geskiedenis opsomming het misluk. Laaste Fout: %s. 747=Opera geskiedenis toevoegings word opgesom 748=Dokument het verval 749=Opera geskiedenis leêr kan nie geskryf word nie 750=Opera globale geskiedenis kan nie verwyder word nie 751=hierdie databasis is korrup 752=hierdie databasis is leeg 753=Opera URL Geskiedenis Verkenner 754=OPR - URL Geskiedenis Verkenner opsies 755=Opera URL Geskiedenis Verkenner (stap 2 van 3) 756=Opera URL geskiedenis bergings leêr (global_history.dat/global.dat) 757=Spesifiseer asb. die volledige ruitverwysing na die Opera geskiedenis bergings leêr (global_history.dat/global.dat) 758=OPR - Gunstelinge Verkenner 759=Besigtig Opera Gunstelinge 760=Groep 761=Naam 762=Beskrywing 763=Geskep 764=Gunstelinge Opsomming het misluk. Laaste Fout: %s. 765=Opera Gunstelinge Opsomming in proses 766=Die Opera boekmerk leêr kan nie gelees word nie 767=Die Opera boekmerk leêr kan nie verander word nie 768=OPR - Ingetikte URLs 769=Besigtig Opera gebuiker ingetikte URLs 770=Maks. aantal ingetikte URLs 771=Outovoltooi invoegings opsomming het misluk. Laaste Fout: %s. 772=Opera outovoltooi toevoegings word opgesom 773=Opera oautovoltooi databasis kon nie verander word nie 774=Opera Koekie Verkenner 775=OPR - Koekie Verkenner 776=Besigtig Opera koekies 777=Domain 778=Sleutel 779=Waarde 780=Verval 781=Vlag 782=Opera Koekie Verkenner(stap 2 van 3) 783=OPR - Koekie Verkenneropsies 784=Opera koekie bergings leêr (cookies4.dat) 785=Spesifiseer asb. die volledige ruitverwysing na die Opera koekie bergings leêr (cookies4.dat by default) 786=Weier alle koekies van vreemde ooms 787=Weier alle derde party koekies 788=Slegs derde party koekies met dieselfde server 789=aanvaar alle koekies 790=aanvaar slegs eerste party koekies soos deur die server bestuurder gespesifiseer 791=beskou alle koekies asof deur bestuurder gespesifiseer, maar weier derde pary met n ander server 792=beskou alle koekies asof deur bestuurder gespesifiseer 793=vra vir elke derde party koekie 794=aanvaar slegs eerste party koekies soos deur die server bestuurder gespesifiseer, maar vra vir elke derde party koekie 795=Koekie opsomming het misluk. Laaste Fout: %s. 796=Opera koekie toevoegings word opgesom 797=Gebruik 798=Opera koekies kan nie verwyder word nie 799=OPR - URL Geskiedenis Verkenner 800=Lees van die databasis het misluk 801=Een van die databasis rekords kan nie gelees word nie 802=Opera Outovoltooi opsies 803=Opera URL geskiedenis opsies 804=Opera cache opsies 805=Vind wat: 806=Waar om te soek: 807=Vind 808=&Vind 809=&Vind volgende 810=Kas sensitief 811=Die volledige lys is deursoek 812=Soek 813=Vind volgende '%s' in die '%s' kolom 814=Vind eerste 815=STAFFIE Meester Wagwoord Herwinning 816=Opera Meester Wagwoord ontsyfering (staep 2 van 5) 817=OPR - Meester Wagwoord ruitverwysing 818=Url leêrs (*.url)|*.url|Alle leêrs (*.*)|*.*|| 819=Adres leêrs (*.adr)|*.adr|Alle leêrs (*.*)|*.*|| 820=Dir leêrs (*.dir)|*.dir|Alle leêrs (*.*)|*.*|| 821=OPR - STAFFIE Meester Wagwoord ontsyferings metode 822=Ontsyferings metode 823=Woordeboek metode 824=Brutekrag metode 825=Masker metode 826=Frase metode 827=Probeer elke woorde vanuit n woordeboek totdat die wagwoord gevind is. Hierdie is die mees effektieee metode. 828=Probeer om die wagwoord te raai n.a.v n spesifieke karakter stel. 829=Baie nuttig as daar enige informasie beskikbaar is aangaande die wagwoord. 830=Baie nuttig as n gedeelte (of basis woord) van die wagwoord bekend is. 832=Die Meester Wagwoord materiaal is nog nie gelees nie: %s. 833=Voorlopige ondersoek 834=Wagwoord word getoets (stap 1 van 2)...\n\nGeduld!. 835=Wagwoord word getoets (stap 2 van 2)...\n\nGeduld!. 836=Geluk! Jou wagwoord '%s' (sonder afkappingstekens) is ontsyfer en na die Nota-leêr gekopieer. 837=Meester Wagwoord gevind: %s 838=Kies 'n ontsyferings metode (stap 3 van 5) 839=Kies asb. 'n ontsyferings metode. Die Towenaar sal jou vra om sekere ontsyferings opsies te stel in die volgende stap. 840=OPR - Woordeboek aanval op die Meester Wagwoord 841=Woordeboek aanval opsies (stap 4 van 5) 842=Kies asb. een of meer wagwoord leêrs.Die program sal elke woord van die woordeboeke probeer totdat jou wagwoord gevind is. As die woordeboek aan 'n DOS program behoort, skakel die OEM opsie aan. 843=Woordeboek lys 844=Voeg by 845=Verwyder 846=Verander 847=Kies alles 848=Kanseleer keuses 849=Keer keuses om (Invers) 850=Slim mutasies 851=Skakel Slim mutasies aan 852=Swak 853=Standaard 854=Sterk 855=Voeg n nuwe woordeboek tot die lys 856=Voeg die woordeboek van die lys 857=Verander woordeboek opsies 858=Kies alle woordeboeke 859=Ontkies alle woordeboeke 860=Keer keuses om (Invers) 861=Skakel Slim woord mutasies aan (Dit mag dinge BAIE stadig maak) 862=Swak mutasies (vinnigste) 863=Standaard mutasies ('n goeie balans tussen spoed en effektiwiteit) 864=Sterk mutasies (goed maar stadig) 865=Woordeboek naam 866=Woordeboek grootte 867=Wagwoorde 868=OEM 869=Woordeboek roete 870=Ja 871=Nee 872=Aantal wagwoorde om te toets: 873=Gebruik STAFFIE Meester Wagwoord skeppings reel 874=Die wagwoord moet uit 6 of meer karakters bestaan, met ten minste een letter en een nommer. 875=Voeg nuwe woordeboek by 876=Open 877=Woordeboek leêr in DOS formaat 878=Kies asb. 'n woordeboek of verander die woordeboek eienskappe indien nodig... 879=Woordeboek leêrs (*.dic)|*.dic|Teks leêrs (*.txt)|*.txt|Alle leêrs (*.*)|*.*|| 880=Verander woordeboek eienskappe 881=As wagwoord gevind is 882=Maak n geluid 883=Stuur n e-pos 884=Begin n program 885=Druk die skerm-beeld uit 886=Stoor en verlaat die program 887=&Bekyk 889=Ekstra opsies 890=Aanval prioriteit 891=Wagwoord skeppings reel 892=Hoog 893=Bo normaal 894=Normaal 895=Onder normaal 896=Laag 897=Maak 'n geluid wanneer wagwoord ontdek word 898=Stuur 'n kennisgewing. Jy sal self die firewall moet opstel 899=Begin n program of n bat-leêr 900=Druk die skerm-beeld uit (op die standaard drukker) 901=Stoor die wagwoord en verlaat die program 902=Geluid leêr 903=E-pos adres 904='n program om te loots 905=Teks leêr om te skryf 906=Wav leêrs (*.wav)|*.wav|| 907=Ek kan net WAV leêrs speel 908=Geen Foute 909=WsaStartup Fout #%d 910=winsock initialization Fout 911=Nie aan server verbind 912=socket send Fout #%d 913=geen 'sender' gespesifiseer 914="Format header" aksie het misluk 915=socket is ongeldig 916=geen ontvanger gespesifiseer 917=plaaslike ip adres onbeskikbaar (err #%d) 918=plaaslike host naam onbeskikbaar 919=Onverwagse Fout 920=Te min geheue 921=Onbekende Fout 922=MAPI stuur Fout #%d 923=Adres: 924=Server: 925=SMTP server 926=Teks leêrs (*.txt)|*.txt|All leêrs (*.*)|*.*|| 927=Kies asb. 'n ander leêr 928=Fout met die oopmaak van standaard drukker. 929=Window handle is ongeldig. 930=DIB seksie kon nie geskep word nie. 931=Huidige wagwoord: 932=Huidige woordeboek: 933=Wagwoorde totaal: 934=Wagwoorde ondersoek: 935=Tyd verloop: 936=Tyd oor: 937=Huidige spoed: 938=Woordeboek aanval (stap 5 van 5) 939=Alles is nou gereed. Klik 'Begin' en herwin jou verlore wagwoord. 940=Statistieke 941=Klik 'Begin' om te begin 942=&Begin 943=Toetsboodskap kan nie gestuur word nie: %s. 944=Toetsboodskap was suksesvol gestuur. Kyk in jou posbus! 945=Toets 946=Kon nie met server kontak maak nie 947=Die %s kon nie gelanseer word nie. 948=Huidige drukker is onbeskikbaar. 949=&Stop 950=Die aanval lyn het misluk 951=Gemiddelde spoed: 952=Die wagwoord is ontdek en na die Nota-leêr gekopieer: 953=Rekenaar naam: 954=Gebruiker naam: 955=Aanvals tipe: 956=Opera profiel: 957=Opera Meester Wagwoord: 958=Die gespesifiseerde leêr bestaan reeds. Wil jy dit vervang? 959=Leêr kan nie oopgemaak word vir skryf-aksie nie. 960=The file is OK and ready for reading/writing. 961=Lyn skeppings Fout: %lu. 962=Nodige parameters kon nie gelaai word nie. 963=Een van die woordeboeke kon nie gelees word nie. 964=Die wagwoord kon nie gevind word nie. 965=Klik 'Stop' om te termineer 966=kleinletter (a...z) 967=Hoofletter latin (A...Z) 968=Nommers (0...9) 969=Spesiale Simbole(!@#...) 970=Alle drukbare karakters (ASCII 32...127) 971=Alle karakters (ASCII 1...255) 972=Spesiale Karakterstel 973=Karakterstel (ASCII formaat): 974=Karakterstel (HEX formaat): 975=Brutekrag Karakterstel 976=Wagwoord lengte en posisie 978=Minimum lengte: 979=Maksimum lengte: 980=Begin wagwoord: 981=Aantal rekenaars wat deelneem: 982=Wagwoord strek vir die rekenaar: 983=Verspreide aanval 984=OPR - brutekrag aanval op die Meester Wagwoord 985=Brutekrag aanvals opsies (stap 4 van 5) 986=Raai die wagwoord deur elke moontlike kombinasie uit 'n gegewe Karakterstel.Dit is ook moontlikom die las tussen verkeie rekenars te verdeel. 987=Unieke Karakterstel (teks formaat) 988=Unieke Karakterstel (hexidesimale formaat) 989=Minimum wagwoord lengte 990=Maksimum wagwoord lengte 991=Wagwoord van waar begin moet word (los leeg om by die begin te begin) 992=Aantal rekenaars wat deelneem in aanval 993=Wagwoord strek vir hierdie rekenaar (kies een) 994= 995=Brutekrag Karakterstel nie gevind nie 996=Karakterstel lyn: 997= 998= 999= 1000=Rekenaar %3d: 1001=&Stoor 1002=Stoor huidige Karakterstel 1003=&Laai 1004=Laai Unieke Karakterstel 1005=Karakterstel leêrs (*.pcf)|*.pcf|Alle leêrs (*.*)|*.*|| 1006=Karakterstel leêr kan nie oopgemaak word nie 1007=Ongeldige karakterstel leêr 1008=Karakterstel leêr kan nie gelees word nie 1009=Karakterstel leêr kan nie geskep word nie 1010=Karakterstel leêr kan nie geskryf word nie 1011=Brutekrag karakterstel lyn kan nie opgebou nie 1012=Minimum wagwoord is buite geldige grense 1013=Maksimum wagwoord is buite geldige grense 1014=Interne Fout 1015=OPR - brutekrag aanval op Meester Wagwoord 1016=Brutekrag aanval (stap 5 van 5) 1017=Wagwoorde oorgeslaan: 1018=Begin wagwoord is buite geldige grense 1019=Geen Foute 1020=Onverwagte uitsondering 1021=een van die inset parameters is ongeldig 1022=masker sintaks Fout 1023=data is buite geldige grense 1024=Te min geheue of ander hulpbronne 1025=Grense oorvleuel 1026=Ongeldige grense 1027=lee masker 1028=Interne fout, kotak asb. die tegniese ouens 1029=Onbekende Fout 1030=OPR - Masker aanval op Meester Wagwoord 1031=WagwoordMasker 1032=&Laai 1033=&Stoor 1034=Masker: 1035=Wagwoord grense: 1036=Aantal wagwoorde: 1037=Masker die sintaks leidraad 1038=Masker aanvals opsies (stap 4 van 5) 1039=Spesifiseer 'n wagwoord masker om die aantal wagwoorde wat getoets moet word te verminder. Verwys na hulp vir meer inligting oor maskers. 1040=Laai 'n unieke masker 1041=Stoor masker 1042= 1043=Die wagwoord masker is ongeldig. Stoor in elkgeval? 1044=Wagwoord masker leêrs (*.msk)|*.msk|Alle leêrs (*.*)|*.*|| 1045=Wagwoord masker leêr kan nie geskep word nie. 1046=Wagwoord masker leêr kan nie geskryf word nie. 1047=Wagwoord masker leêr kan nie geopen word nie. 1048=Ongeldige wagwoord masker leêr 1049=Wagwoord masker leêr kan nie gelees word nie. 1050=skakel is buite geldige grense 1051='n skakel na 'n skale word nie toegelaat nie 1052=Die gespesifiseerde masker is ongeldig: %s. 1054=Masker aanval (stap 5 van 5) 1055=Een van die voorafgestoorde opsies kan nie gelees word nie. 1056=Foutiewe inset parameter(s). 1057=&Maak skoon 1058=Maak die Masker skoon 1059=Wagwoord filter 1060=Laat slegs woorde toe wat een of meer van die volgende simbole bevat: 1061=Slaan woorde wat die volgende simbool/simbole bevat oor: 1062=Toets en laat slegs woorde toe wat die gegewe simbole bevat (filter ingesluit) 1063=Slaan woorde wat gegewe simbole bevat oor (filter uitgesluit) 1064=Sluit die filters in en slaan die oor met verskillende karakters. 1065=Woordeboek Skepper 1067=Skep 'n woordeboek deur die gegewe wagwoord 1068=Woordeboek leêr grootte: 1069=&Skep 1070= 1071=Mb 1072=Kb 1073=bytes 1074=Woordeboek leêr kan nie geskep word nie 1076=Woordeboek leêr generering is aan die gang 1077=Woordeboek leêr...\n\nGeduld! 1078=Woordeboek leêr is suksesvol geskep 1079=Geen Foute 1080=Onvoorsiene Fout 1081=Oopmaak van woordeboek het misluk 1082=Die woordeboek is leeg of ongeldig 1083=Onbekende Fout 1084=Voorlopige wagwoord Herwinning(stap %d van %d) 1085=Gewilde wagwoorde word getoets...\n\nGeduld asseblief! 1086=Voorlopige aanval 1087=Gewilde wagwoorde word getoets voor elke aanval 1088=Toets Gewilde Wagwoorde (Dit mag 'n rukkie duur.) 1089=Sleutel asb. 'n woord of frase waaruit die wagwoord mag bestaan in. As jy weet dat jou wagwoord is gebou rondom die woord 'slowdriver', sleutel dit in en begin die aanval. Die program sal alle moontlike kombinasies toets om die korrekte wagwoord te ontdek. Dink net, dit gebruik meer as 140 reels in 13 slim mutasie groepe.Dit beteken dat die program duisende variasies op die tema sal genereer soos bv.SlowDriver, Slowdriver123, SLoWDRiVer, S10wDr1v3r, en vele ander. 1090=OPR - Frase aanvalop die Meester Wagwoord 1091=Bekende deel van die wagwoord frase 1092='n Deel van die wagwoorde: 1093=Total kombinasies: 1094=Frase aanval opsies (stap 4 van 5) 1095=Spesifiseer 'n woord of frase om die aantal wagwoorde wat getoets moet word te verminder. Verwys na hulp vir meer inligting oor maskers. 1096= 1097=Die wagwoord frase word nou gevarieer...\n\nWag asseblief geduldig. 1098=Frase aanval (stap 5 van 5) 1099=Aanvals inisialisering: 1100=Maak 'n seleksie en Klik dan weer. 1101=Gebruik slegs Hoofletter/kleinletter mutasies 1102=Gebruik alle Hoofletter/kleinletter kombinasies 1103=%%\t- statiese karakter %\r\n%c\t- kleinletter Latynse karakters (a..z)\r\n%C\t- Hoofletter Latynse karakters (A..Z)\r\n%#\t- volledige stel spesiale karakters (!..~ space)\r\n%@\t- beperkte stel spesiale karakters (!@#$%^&*()-_+= space)\r\n%?\t- alle drukbare karakters met ASCII kodes of 32..127\r\n%d\t- enkel syfer (0..9)\r\n%d(x-y)\t- getalle tussen x en y inklusief\r\n%r(x-y)\t- gebruiker gedifinieerde karakters seriale ASCII kodes tussen x en y\r\n%r(x1-y1,x2-y2...xn-yn)\t- 'n stel van verkeie aparte groepe ASCII karakters. 1104=Kies asseblief ten minste een woordeboek leêr.